Boek beskrywing:Hierdie reeks van vyf kortverhale vir kinders is geskryf om die volgende beginsels aan kinders deur storievertelling te leer:Eerlikheid (Die Towerblomme)Volharding (Die Fiets Renjaer)Entoesiasme (Die Trollie Wedloop)Vriendskap (Minder Lekkergoed, Meer Vriende)Aantreklikheid (Hy is aantreklik omdat....)"e;Die Towerblomme"e; is 'n verhaal waar 'n kind uiteindelik eerlik moet wees, want wat hy gedoen het, het die lewe van sy pa in gevaar gestel."e;Die Fiets Renjaer"e; wys kinders dat om suksesvol te wees, hulle moet aanhou om te bereik vir dit wat hulle wil h Sodra hulle bereik het wat hulle wil h moet hulle aanhou om goed te wees in wat hulle doen."e;Die Trollie Wedloop"e; wys vir kinders dat alhoewel ons nie entoesiasties is oor alles in die lewe nie, dit is ons verantwoordelikheid om dinge so lekker as moontlik te maak."e;Minder Lekkergoed, Meer Vriende"e; wys vir kinders dat vriendskap belangriker is as fisiese besittings en kos."e;Hy is aantreklik omdat ..."e; gebruik twee meisies se assesserings van hul pa's oor wat vir hulle aantreklik is - en dit is nie net voorkoms nie!
ISBN: | 9781667440545 |
Publication date: | 29th August 2022 |
Author: | Keyser, Francois |
Publisher: | BookGeniez |
Format: | Ebook (Epub) |