Buy from our bookstore and 25% of the cover price will be given to a school of your choice to buy more books. *15% of eBooks.
Books By Nina Jablonski, Holly McGee - Author
Dr. Nina Jablonski is 'n antropoloog en paleobioloog wie se navorsing oor die evolusie van velkleur al in talle vaktydskrifte gepubliseer is, insluitend Journal of the American Medical Association (JAMA), Nature en American Psychologist. Sy is die skrywer van verskeie boeke, insluitend Living Color: The Biological and Social Meaning of Skin Color en Skin: A Natural History. Jablonski is ook 'n gewilde TED Talks-spreker en het al as gas op programme soos The Colbert Report en Bill Nye se Science Rules!-podsending verskyn. Sy het uitgebreide ervaring in die ontwikkeling van wetenskapleerplanne vir die onderwys. Van die heel jongste leerders tot skoolverlaters het al hierby gebaat.
Dr. Holly Y. McGee is 'n historikus aan die Universiteit van Cincinnati. Haar navorsing oor die verspreiding van rassisme in die moderne samelewing sluit vergelykende studies oor die Afro-Amerikaanse geskiedenis en raspolitiek in Suid-Afrika in. McGee is die skrywer van